Alechia Lubeschagne • Afrikaans Motivational Speaker • South Africa
Van die skerm tot die verhoog, bespreek Alechia Labuschagne vir:
KOM ONS DOEN DIT! • MERCH
Dis meer as net merch! Dit is ’n boodskap wat die moeite werd is om te deel. Dra dit, gebruik dit, gee dit en help om ’n bietjie meer motivering, positiwiteit en “Jy het dit!” die wêreld in te stuur. Word deel van die boodskap. Word deel van die verandering.





























